top of page

OMGEE PROJEK 

GOD DANS SAAM MET JOU...

Ons wil graag ook met ons nuutste album, KWESBAAR, poog om ‘n verskil te maak; dié keer in die lewe van kankerleiers omdat ons besef hoe KWESBAAR die mens vir hierdie siekte is.

 

Weet net God is altyd by ons en Hy stap die pad elke dag saam met ons. Deur Sy wonde IS daar vir ons genesing.

 

"Hy belowe Hy sal saam dans..."

 

 

 

bottom of page